Wilmer Valderrama

Wilmer Valderrama
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Wilmer Eduardo Valderrama
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wilmer Valderrama is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Summer Catch (2001), Party Monster (2003), en Larry Crowne (2011), en in die televisiereeks That '70s Show (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy